28 Dae Eetplan

New Members

Welkom by ons amazing 28 Dae Eetplan Groep in Afrikaans en Engels

Van ons lede het al 80Kg verloor en is gesonder as ooit!

Voordat ons verder gaan, is ek seker dat jy presies weet hoe dit voel, en as jy nie doen nie, wil ek graag Hetty Bruwer se verhaal met jou deel.

Sy het 134 kg geweeg!!!

Voordat ons verder gaan, is ek seker dat jy presies weet hoe dit voel, en as jy nie doen nie, wil ek graag Hetty Bruwer se verhaal met jou deel.

Sy het 134 kg geweeg!!!

Hetty vandag, sy het 78Kg verloor!!

En net twee jaar later het sy ‘n ongelooflike 78kg verloor! Haar gesondheid is wonderlik. Sy is gelukkig en voel wonderlik!

As jy ernstig is om gewig te verloor is jy op die regte plek met duisende ander lede wat mekaar daagliks ondersteun

Het Jy met die EETPLAN begin, maar voel dit asof Jy MOTIVERING en LEIDING nodig het?

Soos met enige eetplan gaan jy ‘n klomp vrae he. Ek stel regtig voor al ons nuwe lede kry ons eboek. Dit het al die antwoorde en resepte.

  • Voel jy moedeloos, uitgeput en verlore met wat jy mag doen en nie?
  • Het jy al gevoel dat jy ‘n miljoen vrae het oor die eetplan en dat niemand jou dadelik kan antwoord nie?
  • Is jy uit idees uit oor wat om te maak vir elke ete?
  • Sukkel jy met idees en resepte vir die eetplan?

Die 28 Dae Eetplan Boek is ‘n UITSTEKENDE HULPMIDDEL
vir gewigsverlies, maar … sonder leiding, ondersteuning, motivering en hulp kan jou doelwitte onmoontlik voel om te bereik.

Die 28 Dae Eetplan Boek

In die boek kry jy die volgende:

  • Belangrike Inligting Oor Die Eetplan
  • Suksesverhale en hoe lank dit geneem het om sukses te behaal
  • Gereelde Vrae en Antwoorde deur ander lede
  • Riglyne vir Kinders
  • 4 Weke se Inkopielys PER WEEK
  • Die Eetplan Opgesom
  • 3 Oefen Programme
  • 28 Dae Eetplan met elke ete van die dag vir 28 DAE plus reels
  • 140 ete idees
  • 40 resepte om jou te help
  • Smoothie en Roomys Resepte
  • Riglyne om jou gewig NA die Eetplan te Hou

Kry Jou boek NOU!!

Dit was nog nooit so maklik gewees om gewig te verloor met ons “nuwe” 28 Dae Eetplan Boek met Bonus ekstras!

Kry NOU jou volle 28 Dae Eetplan Boek…

Mooi dag vir jou en sterkte met jou eetplan. Ons is hier vir jou..

 

SHARE OUR PAGE
0
Your Cart is empty!

It looks like you haven't added any items to your cart yet.

Browse Products