Download
7 Dae Uitdaging Boek
R99.00
7 Dae Uitdaging Boek
Wat jy in die boek sal kry:
- Belangrike inligting oor die eetplan;
- Suksesverhale en hoe lank dit geneem het om sukses te behaal;
- Gereelde vrae en antwoorde deur ander lede;
- Riglyne vir kinders;
- 7 Dae se inkopielys;
- Die Eetplan opgesom;
- 3 Oefen Programme;
- 7 Dae Eetplan met elke ete se reels;
- 35 Ete idees;
- Riglyne om jou gewig te hou, na die eetplan;
- Vorderings Joernaal;
- Daaglikse Inspirasie.
*Please note if your are outside of South Africa and purchasing the E-book, please fill in any address in the Billing Section when placing your order