Printed Books
28 Dae Eetplan Boek met 200 Resepte (Afrikaans Gedrukte Boek)
R397.00
28 Dae Eetplan Boek met 200 Resepte (Afrikaans Gedrukte Boek)
Wat jy in die boek sal kry:
- Belangrike inligting oor die eetplan;
- Suksesverhale en hoe lank dit geneem het om sukses te behaal;
- Gereelde vrae en antwoorde deur ander lede;
- Riglyne vir kinders;
- 4 Weke se inkopielys per week;
- Die Eetplan opgesom;
- 3 Oefen Programme;
- 28 Dae Eetplan met elke ete se reels;
- 140 Ete idees;
- 200 Resepte;
- Riglyne om jou gewig te hou, na die eetplan;
- Vorderings Joernaal;
- Daaglikse Inspirasie.
- *Neem asb. kennis dat die gedrukte boek afgelewer sal word by die adres wat u invul met die bestelling daarvan, en die koste van R99 sal by u mandjie gevoeg word.
- Wanneer u by die bestelling kom, kies Opsie 3 by die “Shipping” as u net ‘n Gedrukte Boek koop;
- As u ‘n Gedrukte boek koop saam met tablette, kies Opsie 1.