Sale!
	
	
		
						
		Download
	
	
	
	
	
	
	
	28 Dae Eetplan Boek met Vleis, Vis en Hoender Resepte (E-boek)
R99.00
28 Dae Eetplan Boek met Vleis, Vis en Hoender Resepte (E-boek)
Wat jy in die boek sal kry:
- Belangrike inligting oor die eetplan;
 - Suksesverhale en hoe lank dit geneem het om sukses te behaal;
 - Gereelde vrae en antwoorde deur ander lede;
 - Riglyne vir kinders;
 - 4 Weke se inkopielys per week;
 - Die Eetplan opgesom;
 - 3 Oefen Programme;
 - 28 Dae Eetplan met elke ete se reels;
 - 140 Ete idees;
 - Vleis, Hoender en Vis Resepte;
 - Riglyne om jou gewig te hou, na die eetplan;
 - Vorderings Joernaal;
 - Daaglikse Inspirasie.
 
*Please note if your are outside of South Africa and purchasing the E-book, please fill in any address in the Billing Section when placing your order
															



							


